OPLEIDINGSKONTRAKTE
Ons bied opleidingskontrakte of vakansiewerk aan doelgerigte individue met ‘n behoefte om in die professionele veld van oudit en rekeningkunde ervaring op te doen. Tydens hierdie kontrakte word persone in opleiding blootgestel aan uitgebreide opleiding om sodoende praktiese ondervinding te verkry, wat insluit die uitvoer van statutêre oudits, belasting, sekretariële en rekeningkundige funksies, asook die gebruik van gevorderde tegnologie in ‘n ‘n papierlose omgewing.

Ons personeel is ‘n kritiese komponent van ons firma. Ons strewe daarna om opgeleide en toegewyde individue aan te stel wat uitblink in ‘n span. Ons personeel word deurlopend geëvalueer en bystand en ondersteuning word aan hulle gegee tydens hul leerkontrakte en studies. Voldoende studieverlof word ook toegestaan.

Sou u belangstel om vir ‘n opleidingskontrak of vakansiewerk by SDK Geoktrooieerde Rekenmeesters (SA) aansoek te doen, voltooi die onderstaande vorm en ons sal u binnekort kontak:




Aansoek vir: Opleidingskontrak
Aanvangsdatum:
Aansoek vir: Vakansiewerk
Wanneer:

Persoonlike inligting

Title
Naam
Van
Identiteitsnommer
Telefoonnommer
Selfoonnommer
E-pos adres
Posadres (tydens kwartaal)
Permanente woonadres
Huistaal
Ander tale
Nasionaliteit

Tersiêre opleiding

Het u al ‘n graad/diploma verwerf

ja nee
Watter kwalifikasie(s)
Naam van instansie
Datum voltooi
Studeer tans vir ‘n graad/diploma/ander kwalifikasie

ja nee
Watter kwalifikasie
Naam van instansie
Aanvangsdatum


Sekondêre opleiding

Hoogste graad geslaag
Watter jaar
Naam van skool/instansie
Lys van eksamenuitslae
Buitemuurse aktiwiteite

Bevestiging

Ek verklaar dat die inligting saamgevat in die aansoek waar is.



Faks of e-pos asseblief ‘n volledige CV, gesertifiseerde kopieë van akademiese resultate tot op datum en ‘n gesertifiseerde kopie van u Graad 12 uitslae na ons kantoor nadat die aansoekvorm ingedien is.

Faks: +27 21 975-6780
E-pos: info@sdkca.co.za
KONTAK ONS
Tel: + 27 21 970 4600
Faks: + 27 21 975 6780
E-pos: info@sdkca.co.za
Posbus 1304, Durbanville, 7551
Kerkstraat 22B, Durbanville, 7550