|
 |
| WELKOM |
 |
SDK Geoktrooieerde Rekenmeesters (SA) is ‘n gevestigde firma, wat bestaan uit toegewyde geoktrooieerde rekenmeesters en geregistreerde ouditeure.
Ons dinamiese span konsulteer met kliënte oor ‘n wye spektrum van industrieë. Ons bied verskeie dienste wat, onder andere, die volgende insluit: oudit, rekeningkundige dienste en finansiële bestuur, belastingbeplanning en administrasie, besigheidsadvies en konsultering, sekretariële dienste, testamente en boedelbeplanning en –administrasie.
SDK se toewyding tot ‘n kultuur van deurlopende opleiding en professionele ontwikkeling verseker dat ons personeel ‘n hoë vlak van kundigheid handhaaf. Hierdie, tesame met ons fokus op integriteit, persoonlike diens asook die doelstelling om waarde toe te voeg, verseker dat ons kliënte die beste voordeel kry.
|
Lees verder> |
|
 |
| DIENSTE |
 |
• Oudit
• Rekeningkundige dienste en finansiële bestuur
• Belastingadministrasie en gevorderde beplanning
• Besigheidsadvies en konsultering
• Sekretariële en aandeleregisterdienste asook
registrasie van maatskappye,
beslote korporasies en trusts
• Salarisadministrasie
• Boedelbeplanning, testamente en administrasie
van boedels |
Lees verder>
|
| KONTAK ONS |
 |
Tel: + 27 21 970 4600
Faks: + 27 21 975 6780
E-pos: info@sdkca.co.za
Posbus 1304,
Durbanville,
7551
Kerkstraat 22B, Durbanville, 7550 |
| |
|