Ons kliënte verkry maksimum voordeel deur ons hoë kwaliteit diens, kundigheid, persoonlike aandag en strewe om waarde toe te voeg.
Ons dienste sluit in:
• Oudits
• Statutêr en nie-statutêr
• Stelsel evaluasies en aanbevelings
• Rekeningkundige en finansiële bestuur
• Maandelikse boekhouding
• Berekening, voltooiing en voorlegging van BTW-opgawes
• Berekening, voltooiing en voorlegging van SIBW ("PAYE")-opgawes
• SBM-berekening, voltooiing en voorlegging van SBM-opgawes
• Opstel van finansiële state van individue, vennote, maatskappye, beslote korporasies, trusts en pensioenfondse
• Voorbereiding van bestuursverslae, begrotings en kontantvloei beramings
•
Belasting administrasie en beplanning
• Inkomstebelasting (insluitende kapitaalwins- en skenkingsbelasting), BTW, SIBW, SBM
• Berekening, voltooiing en indiening van verskeie opgawes
• Hantering van verskille en navrae met die SAID
• Aansoeke vir belasting aanwysings en verskeie ander dienste
• fasilitering van registrasie vir instede van inkomstebelasting, BTW en SIBW
• Gevorderde belasting beplanning en advies
• Besigheidsadvies
• Raadgewende dienste aan nuwe en bestaande besighede
• Groep rekonstruksies
• Waardasies
• Sekretariëel
• Registrasie van maatskappye, beslote korporasies en trusts, asook ander sekretariële dienste
• Voltooiing en indiening van jaarlikse CIPRO-opgawes
• Veilige bewaring van maatskappy registers en notuleboeke
• Salarisadministrasie
• Boedel beplanning, boedel administrasie en testamente
|